Clanwilliamseder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Widdringtonia cedarbergensis)
Jump to navigation Jump to search

Clanwilliamseder
Widdringtonia wallichii00.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Division:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
W. wallichii
Binomiale naam
Widdringtonia wallichii
Endl. ex Carrière
Sinonieme
  • Widdringtonia cedarbergensis

Die Clanwilliamseder (Widdringtonia wallichii Endl. ex Carrière) is 'n boom wat beperk is tot die Sederberg. Die getalle van die boom is laag as gevolg van oorbenutting van die hout en herhaalde brande. Daar is ernstige pogings onderweg om die boom te hervestig.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]