Wikipedia:Biografieë van lewende persone

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nutshell.png In 'n neutedop: Inhoud oor lewende persone wat by enige bladsy op Wikipedia gevoeg word, moet met die grootse sorg en aandag aan verifieerbaarheid, neutraliteit, en vermyding van oorspronklike navorsing geskryf word.

Regsake[wysig bron]

Onderwerpe wat regsvrae of ander ernstige besware oor inhoud oor hulself op Wikipedia het, hetsy in 'n BLP of elders, kan die Wikimedia-stigting se vrywilligerreaksiespan (bekend as OTRS) kontak.

Stuur asb. 'n e-pos aan info-en-q@wikimedia.org met 'n skakel na die bladsy en details van die probleem; vir meer inligting oor hoe om 'n fout reg te stel, kyk hier. Dit is gewoonlik beter om eerder om hulp te vra as om die inhoud self te wysig.

Soos bo genoem, individue wat in 'n beduidende regs- of ander buitemuurse dispuut met die onderwerp van 'n biografiese artikel verkeer, word sterk daarvan ontmoedig om die betrokke artikel te wysig.