Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/10 Augustus
Voorkoms
- 1519 – Ferdinand Magellaan se vyf skepe vaar uit Sevilla in 'n poging om om die aardbol te vaar.
- 1792 – Opstandelinge tydens die Franse Rewolusie bestorm die Tuileries-paleis.
- 1821 – Missouri word die 24ste deelstaat van die Verenigde State.
- 1978 – Geboortedag van die Suid-Afrikaanse musikant Karen Zoid.
- 2005 – Die Verenigde State en die Afrika-Unie eis die herroeping van 'n staatsgreep in Mauritanië.