1792

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
1792

| 17de eeu | ◄ 18de eeu ► | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1787 | 1788 | 1789 | 1790 | 1791 | ◄ 1792 ► | 1793 | 1794 | 1795 | 1796 | 1797 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 1792
MDCCXCII
Ab urbe condita 2545
Armeense kalender 1241

ԹՎ ՌՄԽԱ

Sjinese kalender 4488 – 4489

戊亥 – 己子

Ethiopiese kalender 1784 –1785
Hebreeuse kalender 5552 – 5553
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1847 – 1848
- Shaka Samvat 1714 – 1715
- Kali Yuga 4893 – 4894
Irannese kalender 1170 –1171
Islamitiese kalender 1207 –1207


Die jaar 1792 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 92ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure[wysig]

  • 19 MaartPous Pius VI publiseer In gravissimis oor die oppergesag van die pous en Novae hae litterae oor die toestand van die Franse kerk.
  • 4 April – Pous Pius VI publiseer Ubi Communis teen die Franse grondwet.
  • 19 April – Pous Pius VI publiseer Dum nos teen die Franse Nasionale Vergadering.
  • 17 Mei – Die New Yorkse Effektebeurs (Engels: New York Stock Exchange) word gestig.
  • 30 Mei – Pous Pius VI publiseer Quo flucto met reëlings vir die bediening van die sakramente, weens die verbod daarop in Frankryk.
  • 1 JunieKentucky word die 15de deelstaat van die Verenigde State.
  • 13 Junie – Pous Pius VI publiseer Ubi Lutetiam die vervolg op sy brief van 19 April.
  • 18 Junie – Pous Pius VI stel Giovanni Battista Caprara, titulêr aartsbiskop van Iconio, aan as kardinaal.
  • 13 Oktober – Die hoeksteen van die Withuis, die ampswoning en kantoor van Amerikaanse presidente, word in Washington, D.C. gelê.
  • 24 November – Pous Pius VI publiseer Quae causa met die afkondiging van 'n aflaat.
  • 10 Desember – Pous Pius VI publiseer Perpensis circumstantiis oor die toestand in Frankryk.

Geboortes[wysig]

Sterftes[wysig]