Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/16 Junie
Voorkoms
16 Junie: Bloom-dag in Ierland, Jeugdag in Suid-Afrika
- 1900 – Proklamasie van die Verskroeideaardebeleid deur Lord Roberts.
- 1903 – Die Ford Motormaatskappy word gestig.
- 1940 – Tweede Wêreldoorlog: Estland word deur die Sowjetunie beset.
- 1976 – Die 1976-skoliereopstand word gewelddadig en talle kinders, onder wie Hector Pieterson, word deur die polisie geskiet.
- 1999 – Thabo Mbeki word ingehuldig as president van Suid-Afrika.