Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/20 Februarie
Voorkoms
- 1472 – Jakobus III van Skotland annekseer die Orkney- en Shetlandeilande van Denemarke-Noorweë.
- 1810 – Die sluipmoord op Andreas Hofer, 'n Tirolse patriot en leier van 'n opstand teen Napoleon se troepe.
- 1913 – King O'Malley slaan die eerste paal in om die aanvang van die bou van Canberra aan te dui.
- 1959 – Die supersoniese stralerprogram Avro Arrow in Kanada word beëindig
- 1965 – Die ruimtetuig Ranger 8 versend 7 137 beelde van die maan in die laaste 23 minute van sy sending voordat dit in Mare Tranquillitatis neerstort.