Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/21 Julie
Voorkoms
21 Julie: Nasionale Dag van België (1831).
- 230 – Pous Urbanus I word opgevolg deur pous Pontianus.
- 1861 – Amerikaanse Burgeroorlog: Die eerste Slag van Bull Run vind plaas.
- 1994 – Tony Blair word tot hoof van die Arbeidersparty verkies en word sodoende leier van die Britse opposisie.
- 1995 – Die Chinese weermag begin missiele in die water noord van Taiwan vuur en ontketen daarmee die Derde Straat van Taiwan-krisis.
- 1997 – Die 200ste verjaardag van die volledig gerestoureerde USS Constitution (alias "Old Ironsides") word gevier deur vir die eerste keer in 116 jaar 'n vaartog te onderneem.