Wikipediabespreking:Uitgebreide beeldsintaks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Dis moontlik nuttig om die Afrikaanse terme soos duimnael toe te voeg. Ek ken nie almal nie. Jcwf (kontak) 17:22, 20 Maart 2016 (UTC)

Uitgevoer Gedoen, maar ek wonder nou of ons nie 'n fout gemaak het om 'Beeld:' na 'Lêer:' te hernoem nie. Ons moes dit dalk eerder 'Media:' gemaak het. Groete. Frank (kontak) 17:50, 20 Maart 2016 (UTC)
Dankie, Frank! Ek weet nie of dit 'n fout is nie. Lêer is algemener as 'beeld', nê? Geluid of video kom ook in die vorm van lêers. Die enigste probleem is die vermaledyde êêêêê... Dit is moeilik om in te tik. I'm grumpy, sorry Jcwf (kontak) 18:58, 20 Maart 2016 (UTC)