Willow Shields

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Willow Shields
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1 Junie 2000 (2000-06-01) (19 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Willow Shields (gebore 1 Junie 2000) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hunger Games (2012), The Hunger Games: Catching Fire (2013), The Hunger Games: Mockingjay - Part 1 (2014), en The Hunger Games: Mockingjay - Part 2 (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2012: The Hunger Games
  • 2013: The Hunger Games: Catching Fire
  • 2014: The Hunger Games: Mockingjay - Part 1
  • 2015: The Hunger Games: Mockingjay - Part 2
  • 2017: Into the Rainbow
  • 2019: Woodstock or Bust
  • Forever China
  • Thunder Roads

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2018: The Unsettling

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]