Wit-Keirivier
Voorkoms
Wit-Keirivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap Suid-Afrika |
Oorsprong | Stormberg |
Monding | Groot-Keirivier |
Oorsprong-hoogte | 1 500 m |
Monding-hoogte | 626 m |
Koördinate: 32°13′34″S 27°30′36″O / 32.22611°S 27.51000°O |
Die Wit-Keirivier is 'n rivier in die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Dit ontspring noord van Queenstown as die Grootvleispruit en sluit later aan by die Swart-Keirivier, om die Groot-Keirivier te vorm.[1]
Die Xonxadam is in die Wit-Keirivier gebou. Tans is hierdie rivier deel van die Mzimvubu tot Keiskamma Waterbestuursgebied.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |