Witelskloofpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Witelskloofpas
Ligging Suidsuidwes van Clanwilliam
Maksimumhelling 1:7
Hoogte 487 m
Oppervlak Gruis
Pad Verbind N7 met R365

Die Witelskloofpas is 'n bergpas op 'n grondpad suidsuidwes van Clanwilliam wat die N7 nasionale pad en die R365 deur die Swartberg verbind. Die pas bereik 'n hoogte van 487m en 'n maksimum helling van 1:7.

Sien ook[wysig | wysig bron]