R365 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Streeksroete R365 shield

Streeksroete R365
Belangrike aansluitings
Suidoospunt N7 by Piketberg
  R366
Noordwespunt R364 in Lambertsbaai
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R364R366

Die R365 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Piketberg met Lambertsbaai verbind. Die roete begin by die N7-nasionale pad in Piketberg, gaan verby die R366 afdraai net verby Eendekuil en sluit aan by die R364 in Lambertsbaai waar die roete eindig.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]