Wolf Joel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wolf Joel
Gebore 1864
Londen
Oorlede 1898
Nasionaliteit Suid-Afrika
Ouers Joel Joel
Beroep Mynmagnaat
Bekend vir Komplot om pres. Kruger te vermoor

Wolf Joel (1864–1898) was 'n mynmagnaat wat in Londen gebore is. Hy was die seun van Joel Joel, broer van Solomon Joel en 'n neef van Barney Barnato. Hy arriveer in Suid-Afrika in 1889 en was 'n gewilde persoon in die vroeë Johannesburg. In 1898 het die Duitse avonturier, Kurt von Veltheim, hom in 'n komplot probeer dwing om president Paul Kruger te vermoor. Von Veltheim skiet hom in sy kantoor toe hy weier. Hy het 'n boedel van £2 000 000 nagelaat.

Bronne[wysig | wysig bron]