Xi'an

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
西安市 (Xī’ān Shì)
Xi'an
Xi'an montage.png
Skyline
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Ligging van Shenyang

Basiese Inligting
Oorsprong van die naam: 西安 Xi'an
"Wes-Vrede"
Afkorting:
Oppervlakte: 9 983 km²
Bevolking (2000): 8 252 000 Munisipaliteit
Digtheid (2000): 2 289,9/km² Munisipaliteit
BIP (2008):
 - per kapita
CNY 219 billion
CNY 26 259
Hoogte bo seespieël: 405 m
Poskode: 710000-710090
Areakode: +86/29
Nommerplaat-identifikasie : 陕A
Tydsone : UTC+8
Webwerf : www.xa.gov.cn
Regering
Administratiewe Tipe: Sub-provinsiale stad
CPC Shenyang
Party Sekretaris:
Sun Qingyun
Burgemeester: Chen Baogen

Xi'an (Sjinees: 西安市 Xī’ān Shì) is 'n stad in Sjina met 'n bevolking van 8 252 000 inwoners en 'n oppervlakte van 9 983 km². Xi'an is 'n Sub-provinsiale stad in sentraal-Sjina. Die stad is bekend vir die terrakotta-soldate in die mausoleum van die Sjinese keiser Qin Shi Huang.