Yann Tiersen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Yann Tiersen
Yann Tiersen live 2007 (1).jpg
Geboortenaam Yann Pierre Tiersen
Geboorte 1970
Brest, Bretagne, Frankryk
Beroep(e) Musikant, liedjieskrywer
Instrument(e) Klavier, viool, trekklavier, kitaar, speelgoed-klavier, stem en verskeie ander
Webwerf yanntiersen.com
Portal.svg Musiekportaal

Yann Tiersen (gebore 23 Junie 1970) is 'n musikant. Sy musikale loopbaan is verdeel tussen studio-albums, film-klankbane en samewerking met ander kunstenaars. Sy musiek behels 'n groot verskeidenheid van instrumente: hoofsaaklik die kitaar, sintetiseerder of viool saam met instrumente soos die melodica, xilofoon, speelgoed klavier, klawesimbel, trekklavier en tikmasjien.