Yeghishe Charents

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Yeghishe Charents
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore (1897-03-13)13 Maart 1897
Kars, Kars-oblast, Russiese Ryk (nou Turkye)
Oorlede 27 November 1937 (op 40)
Jerewan, Armeense SSR, Sowjetunie (nou Armenië)
Nasionaliteit Vlag van Armenië Armenië
Beroep Digter, skrywer, vertaler, openbare aktivis
Huweliksmaat Izabella Charents
Yeghishe Charents op 'n Armeense Posseël

Yeghishe Charents (13 Maart 1897 – 27 November 1937) was 'n Armeense digter, skrywer en openbare aktivis. Charents was 'n uitstekende digter van die twintigste eeu, en het menigte onderwerpe aangeraak wat gewissel het van sy ervarings in die Eerste Wêreldoorlog, sosialistiese revolusie, en meer prominent op Armenië en Armeniërs. Hy is tydens een van Josef Stalin se suiweringsaksies oorlede.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]