Yoti die Griekse Boertjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Yoti die Griekse Boertjie
GeboortenaamPanayoti Loizos
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem

Yoti die Griekse Boertjie (gebore Panayoti Loizos[1]) is 'n Suid-Afrikaanse sanger wat vertonings in Afrikaans, Engels en Grieks aangebied het. Yoti is in Suid-Afrika gebore, maar sy ouers is van Siprus afkomstig. Sy lied, Die wit Angelier, wat hy self gekomponeer het, het vir drie weke die nommer een posisie op die Afrikaanse Treffers behou. Hy was ook deur die ATKV vereer vir sy bydrae tot Afrikaanse musiek.[2]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Speel Bouzouki, 2001 EMI
  • Griekse Boertjie Maak 'n Plan, SMMPCD836

Verwysings[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]