Yueyang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Yueyang
岳阳
Die Dongting-meer in Yueyang.
Die Dongting-meer in Yueyang.
Ligging van Yueyang op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Yueyang
Yueyang
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 29°22′00″N 113°26′00″O / 29.36667°N 113.43333°O / 29.36667; 113.43333Koördinate: 29°22′00″N 113°26′00″O / 29.36667°N 113.43333°O / 29.36667; 113.43333
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Hunan
Stigting 210 v.C.
Oppervlak
 - Stad 5 751 km²  (14 896 vk m)
 - Stedelik 519 km² (1 344 vk m)
 - Metro 117 km² (304 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 5 477 911
 - Digtheid 950/km² (370/vk m)
 - Stedelik 571 670
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 4 900/km² (1 900/vk m)
 - Metropolitaans 977 036
 - Metrodigtheid 1 900/km² (730/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Webwerf: yueyang.gov.cn

Yueyang (Sjinees: 岳阳) is 'n stad in die Sjinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 5 477 911 in 2010. Die stad is in die suidooste van Sjina, aan die Dongting-meer geleë. Yueyang is een van die oudste stede in Sjina en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 3000 jaar. Dit is tydens die tydperk van die drie koninkryke in 210 v.C. as Hanchang gestig. Die stad is veral bekend vir die Yueyang-toring en is ook daarna vernoem.