Zachary Booth

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Zachary Booth
Geboorte 1983 (35–36 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Zachary Booth (* 1983) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nick and Norah's Infinite Playlist (2008), The Beaver (2011), en Syrup (2013), en in die televisiereeks Person of Interest (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2008: Nick and Norah's Infinite Playlist
  • 2011: The Beaver
  • 2012: The Blue Eyes
  • 2012: Keep the Lights On
  • 2013: Syrup
  • 2014: Never
  • 2014: Last Weekend
  • 2017: The Revival
  • 2017: After Louie
  • 2017: If Not Love
  • 2018: Cubby
  • Grand Avenue
  • Nebraska Horizon
  • T11 Incomplete

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2007: What Goes On
  • 2007: Damages
  • 2011: Person of Interest
  • 2014: Dating & Auditioning
  • 2015: South of Hell

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]