Zheng Jie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Zheng Jie
2014 Australian Open - Zheng Jie 2.jpg
Zheng Jie tydens die Australiese Ope in 2014
Land Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Woonplek Chengdu, Sichuan
Geboortedatum 5 Julie 1983 (1983-07-05) (35 jaar oud)
Geboorteplek Chengdu, Sichuan
Lengte 1,64 m
Begin professioneel 16 Januarie 2003
Speel Regshandig (tweehandig handrughou)
Loopbaan-wengeld $5 936 605
Enkelspel
Loopbaanrekord 384–265
Loopbaantitels 4 WTA, 4 ITF
Hoogste rang No. 15 (18 Mei 2009)
Grand Slam uitslae
Australiese Ope HE (2010)
Franse Ope 4R (2004)
Wimbledon HE (2008)
VSA Ope 3R (2008, 2009, 2012, 2013)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 425–206
Loopbaantitels 15 WTA, 17 ITF
Hoogste rang No. 3 (10 Julie 2006)
Australiese Ope W (2006)
Franse Ope HE (2006)
Wimbledon W (2006)
VSA Ope HE (2010, 2013)
Olimpiese Spele Bronze medal.svg Bronsmedalje (2008)
Australiese Ope HE (2014)
Franse Ope HE (2008, 2015)
Wimbledon HE (2006)
VSA Ope 1R (2012)
Laaste opgedateer op: 1 Februarie 2016.

Zheng Jie (Chinees: 郑洁; gebore 5 Julie 1983 in Chengdu, Sichuan) is 'n tennisspeler vanaf die Volksrepubliek China wat in 2003 professioneel tennis begin speel het.

Sy verteenwoordig China tydens die Beijing 2008 Olimpiese Spele, waar sy 'n bronsmedalje in die damesdubbelspel saam met Yan Zi gewen het.

Grand Slam-rekord[wysig | wysig bron]

Die tabel toon Zheng se prestasies tydens elk van die Grand Slam-toernooie in damesenkels waaraan sy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA Ope
2004 Rondte 1 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 1
2005 Rondte 1 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Rondte 2
2006 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 2
2007 Rondte 1 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie
2008 Nie deelgeneem nie Rondte 3 Halfeindstryd Rondte 3
2009 Rondte 4 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 3
2010 Halfeindstryd Rondte 2 Rondte 2 Rondte 2
2011 Nie deelgeneem nie Rondte 2 Rondte 2 Rondte 2
2012 Rondte 4 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 3
2013 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 1 Rondte 3
2014 Rondte 3 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 1

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]