Zoergan
Voorkoms
Zoergan Зурган | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 47°38′00″N 44°58′33″O / 47.63333°N 44.97583°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Maloderbetofski |
Bevolking | |
• Totaal | 281 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359425 |
Zoergan (Russies: Зурган, Kalmikies: Зурһан) is 'n klein dorpie in Maloderbetofski-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Chanata Plaaslike Munisipaliteit en lê 11 kilometer suidoos van die munisipaliteit se setel, Chanata. Die dorpie se naam is 'n verkorting van die Kalmikiese woorde зурһан худг (zoergan choedg) wat "ses putte" beteken.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Zoergan 288 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 277 | 96,2% |
Russe | 8 | 2,8% |
Kasakke | 3 | 1% |
Totaal | 288 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 24 Julie 2023.