1183

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
1183

| 11de eeu | ◄ 12de eeu ► | 13de eeu |

◄ ◄ | | 1178 | 1179 | 1180 | 1181 | 1182 | ◄ 1183 ► | 1184 | 1185 | 1186 | 1187 | 1188 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 1183
MCLXXXIII
Ab urbe condita 1936
Armeense kalender 632

ԹՎ ՈԼԲ

Sjinese kalender 3879 – 3880

己寅 – 庚卯

Ethiopiese kalender 1175 –1176
Hebreeuse kalender 4943 – 4944
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1238 – 1239
- Shaka Samvat 1105 – 1106
- Kali Yuga 4284 – 4285
Irannese kalender 561 –562
Islamitiese kalender 579 –579


Die jaar 1183 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 83ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure[wysig]

  • 18 MaartPous Lucius III gee kwytskelding aan koning Willem I van Skotland en stuur vir hom die Orde van die Goue Roos.
  • 22 Julie – Pous Lucius III kom in Verona aan vir samesprekings met keiser Frederik I Barbarossa.
  • 5 September – Pous Lucius III verklaar St. Bruno van Segni heilig.

Geboortes[wysig]

Sterftes[wysig]