1564

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
1564

| 15de eeu | ◄ 16de eeu ► | 17de eeu |

◄ ◄ | | 1559 | 1560 | 1561 | 1562 | 1563 | ◄ 1564 ► | 1565 | 1566 | 1567 | 1568 | 1569 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 1564
MDLXIV
Ab urbe condita 2317
Armeense kalender 1013

ԹՎ ՌԺԳ

Sjinese kalender 4260 – 4261

庚亥 – 辛子

Ethiopiese kalender 1556 –1557
Hebreeuse kalender 5324 – 5325
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1619 – 1620
- Shaka Samvat 1486 – 1487
- Kali Yuga 4665 – 4666
Irannese kalender 942 –943
Islamitiese kalender 971 –971


Die jaar 1564 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 64ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure[wysig]

  • 26 JanuariePous Pius IV bevestig die besluite van die konsilie van Trente in sy bul Benedictus Deus.
  • 13 November – Pous Pius IV publiseer die geloofsbelydenis van Trente in sy bul Iniunctum nobis.

Geboortes[wysig]

Sterftes[wysig]