Alexandra (sangeres)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Alexandra
Alexandra1.jpg
Alexandra in 1969
Geboortenaam Doris Treitz
Geboorte 19 Mei 1942
Heydekrug, Memelland, Duitse Ryk;
tans Šilutė, Litaue
Afsterwe 31 Julie 1969
Tellingstedt, Sleeswyk-Holstein, Duitsland
Beroep(e) Sanger, liedjieskrywer, musikant
Genre(s) Schlager, chanson, folkpop
Instrument(e) Stem, kitaar
Aktiewe jare 1965-1969
Webwerf alexandra-welt
Portal.svg Musiekportaal

Alexandra was die verhoognaam van Doris Nefedov, gebore Treitz (1942-1969), 'n Duitse sangeres wat in die tweede helfte van die 1960's met haar donker, rokerige stem en melancholiese liedere met 'n soms Slawies-Russiese inslag groot sukses behaal het.

Alexandra is op die hoogtepunt van haar loopbaan in 1969 saam met haar ma in 'n motorongeluk dood.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Alexandra (kategorie)

Musiekvideo's