Niue

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Niue (Engels)
Niuē (Niuies)
Niue
Vlag van Niue Seël van Niue
Vlag Seël
Volkslied: Ko e Iki he Lagi
(Niuies vir: "Die Heer in die Hemel")
Ligging van Niue
Hoofstad Alofi

18°3′S 169°52′W

Grootste stad Alofi
Amptelike tale Engels en Niuies
Regering

Monarg
• Goewerneur-generaal
Eerste Minister
Unitêre parlementêre
grondwetlike monargie
Elizabeth II
Jerry Mateparae
Toke Talagi
Onafhanklikheid
Geassosieerde staat
• Self-regering
in vrye assosiasie
met Nieu-Seeland
VN-erkenning
van onafhanklikheid in
buitelandse betrekkinge

Koninkryk van Nieu-Seeland


19 Oktober 1974


1994[1][2]
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
260 km2  
100 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2011-skatting
 - Digtheid
 
1 611[3] (221ste)
5,35 / km2
13,9 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita

$10 miljoen

Geldeenheid Nieu-Seelandse dollar (NZD)
Tydsone
 - Somertyd
NUT (UTC-11)
nie toegepas nie (UTC-11)
Internet-TLD .nu
Skakelkode +683
Kaart wat Niue vertoon

Niue (Niuies: Niuē) is 'n eilandnasie in die suidelike deel van die Stille Oseaan en lê in Polinesië. Dit is 'n selfregerende eilandnasie in vrye assosiasie met Nieu-Seeland en word deur 13 lande erken.

Die eiland het 'n oppervlak van 260 vierkante kilometer met 'n bevolking van 1 611 in 2011, meestal Polinesiërs. Niue lê in die weste van die Cookeilande, in die suide van Amerikaans-Samoa en in die ooste van Tonga. Die hoofstad en grootste stad is Alofi.

No. Village Bevolking
(Sensus
2001)
Oppervlakte[4]
km²
Bevolkingsdigtheid
Inwoner/km²
Motu (historiese stamgebied in die noorde)
1 Makefu 87 17,13 5,1
2 Tuapa 129 12,54 10,3
3 Namukulu 14 1,48 9,5
4 Hikutavake 65 10,17 6,4
5 Toi 31 4,77 6,5
6 Mutalau 133 26,31 5,1
7 Lakepa 88 21,58 4,1
8 Liku 73 41,64 1,8
Tafiti (historiese stamgebied in die suide)
9 Hakupu 227 48,04 4,7
10 Vaiea 62 5,40 11,5
11 Avatele 150 13,99 8,9
12 Tamakautoga 140 11,93 11,7
13 Suid-Alofi 358 46,48 13,2
14 Noord-Alofi 256
Niue 1788 261,46 6,8

Politiek[wysig]

Internasionale erkenning[wysig]

Internasionale erkenning van Niue

Oseanië (6 lande)


Europa (1 land)


Asië (6 lande)

Kaarte[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. (en) The World today” (PDF).
  2. (en) Repertory of Practice” (PDF) (8).
  3. (en) Niue”. The World Factbook. Central Intelligence Agency. URL besoek op 28 Augustus 2014.
  4. (en) The Total Land Area of Niue


Vlag van Nieu-Seeland Koninkryk van Nieu-Seeland (Realm of New Zealand) Wapen van Nieu-Seeland
CookeilandeNieu-SeelandNiueRoss-AfhanklikheidTokelau


 
Lande en gebiede in Oseanië
Australië | Fidji | Gefedereerde State van Mikronesië | Kiribati | Marshalleilande | Nauru | Nieu-Seeland | Palau | Papoea-Nieu-Guinee | Samoa | Solomoneilande | Tonga | Tuvalu | Vanuatu
Afhanklike gebiede: Australië: Norfolkeiland | Chili: Paaseiland | Frankryk: Frans-Polinesië | Nieu-Kaledonië | Wallis en Futuna | Nieu-Seeland: Cookeilande | Niue | Tokelau | Verenigde Koninkryk: Pitcairn | Verenigde State van Amerika: Amerikaans-Samoa | Baker-eiland | Guam | Hawaii | Howland-eiland | Jarvis-eiland | Johnston-atol | Kingman-rif | Midway-atol | Noordelike Mariana-eilande | Palmyra-atol | Wake-eiland

Lande van: Afrika Asië Europa Noord-Amerika Suid-Amerika