Basshunter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Basshunter
JonasErikAltberg.jpg
Geboortenaam Jonas Erik Altberg
Geboorte 22 Desember 1984
Swede
Webwerf http://www.basshunter.se
Portal.svg Musiekportaal

Basshunter is die pseudoniem van die Sweedse musikant en platejoggie, Jonas Erik Altberg. Hy is gebore te Halmstad (Swede) op 22 Desember 1984.

Altberg beskryf sy musiek as 'eurodance'; ander klassifiseer dit soms as 'hard dance'. Volgens Altberg maak hy al sy musiek op sy eie rekenaar met die Fruityloops-sagteware. Hy het in 1999 begin om musiek te maak en het sy eerste album, The Bassmachine, in 2004 op sy webwerf vrygestel.

Altberg lei aan die Gilles de la Tourette-sindroom, waarvan hy tans las ondervind.

Op 18 Oktober 2006 het daar naakfoto's van Altberg en sy vriendin op die Internet verskyn. Sy bestuur, sowel as hyself, het dit as 'onskuldige foto's waar geen seks plaasgevind het nie' beskryf, maar op die foto's is die teenoorgestelde duidelik sigbaar.

Albums[wysig]

  • The Old Shit (1999)
  • The Bassmachine (2004)
  • LOL (^^,)|LOL <(^^,)> (2006)
  • Now You're Gone: The Album (2008)
  • Bass Generation (2009)
  • The Early Bedroom Sessions (2012)
  • Calling Time (2013)

Liedjies[wysig]

  • "Boten Anna" (2006)
  • "Vi sitter i Ventrilo och spelar DotA" (2006)
  • "Vifta med händerna" (2006)
  • "Hallå där" (2006)
  • "Jingle Bells" (2006)
  • "Now You're Gone" (2007)
  • "Please Don't Go" (2008)
  • "All I Ever Wanted" (2008)
  • "Angel in The Night" (2008)
  • "I Miss You" (2008)
  • "Walk on Water" (2009)
  • "Every Morning" (2009)
  • "I Promised Myself" (2009)
  • "Saturday" (2010)
  • "Fest i hela huset" (2011)
  • "Northern Light" (2012)
  • "Dream on the Dancefloor" (2012)
  • "Crash & Burn" (2013)
  • "Calling Time" (2013)
  • "Elinor" (2013)
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Basshunter (kategorie)