Bautzen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Bautzen
Budyšin
City Bautzen Germany 104.JPG

Kaart Wapen
Bautzen in BZ.svg
Coat of arm Bautzen.svg
Wapenskild
Wappen Stadt Bautzen weiß.svg
 Land Flag of Germany.svg Duitsland
 Deelstaat Flag of Saxony.svg Sakse
 Distrik Bautzen
 Koördinate 51°11′N 14°25′O
 Stigting (eerste verwysing) 1002
 Stadstatus 1157/1213
 Oppervlakte:  
 - Totaal 66,62 vk km
 Hoogte bo seevlak 204 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2010) 40 573
 - Bevolkingsdigtheid 609/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Klimaat  
 - Tipe Gematigde klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 8,5 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -°C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslag - mm
 Burgemeester Christian Schramm (CDU)
 Amptelike Webwerf www.bautzen.de

Bautzen (ˈbaʊtsən), Opper-Sorbies Budyšin, is 'n stad in die ooste van die Duitse deelstaat Sakse met 'n bevolking van sowat 41 000 en die administratiewe setel van die gelyknamige distrik.

Bautzen, wat aan die Spree-rivier geleë is, is die historiese hoofstad van die streek Bo-Lausitz en word daarnaas as die politieke en kulturele sentrum van die Sorbe beskou, alhoewel slegs 'n minderheid van sy bevolking (tussen vyf en tien persent) etniese Sorbe is.