Benedicta Boccoli

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Benedicta Boccoli
Benedicta-boccoli-2013.JPG
Benedicta Boccoli

Naam Benedicta Boccoli
Geboorte 11 November 1966
Milaan, Italië
Nasionaliteit Italië
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Benedicta Boccoli (gebore op 11 November 1966 in Milaan, Italië) is 'n Italiaanse televisie- en teateraktrise[1][2].

Biografie[wysig]

Sy verhuis vroeg in haar lewe van Milaan na Rome saam met haar gesin[3]. Sy het jonk begin optree op televisie; reeds in 1985. Haar suster is Brigitta Boccoli.[4]

Rolprente[wysig]

  • Gli angeli di Borsellino, regie deur Rocco Cesareo - 2003
  • Valzer, regie deur Salvatore Maira - 2007
  • Pietralata, regie deur Gianni Leacche - 2008

Fiksie[wysig]

  • Una donna per amico 3 Rai 1 - 2001
  • La Squadra Rai 3 - 2003
  • Incantesimo 8 Rai 2 - 2005

Teater[wysig]

Radio[wysig]

  • 2013: Figure, figurine, figuracce geskryf en regie waargeneem deur haarself, Rai Radio 1

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]