Boesmansgif

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Boesmansgif
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Apocynaceae
Genus: Acokanthera
Spesie: A. oppositifolia
Binomiale naam
Acokanthera oppositifolia
(Lam.) Codd

Die Boesmansgif (Acokanthera oppositifolia) is 'n klein boompie of struik wat voorkom aan die oostelike gebied van Suid-Afrika vanaf Kaapstad en ook Gauteng, Limpopo en Mpumalanga. In Engels staan die boom bekend as Bushman's poison.

Alle dele van die boom is giftig. Die bas en wortels is voorheen as pylgif gebruik.

Voorkoms[wysig]

Die blare is dik, enkelvoudig en teenoorstaande. Die vrugte word enkel gedra, is 10 mm lank en word perserig-swart wanneer hulle ryp is.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Boesmansgif (kategorie)

Bron[wysig]