Bontelsie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bontelsie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Recurvirostridae
Genus: Recurvirostra
Spesie: R. avosetta
Binomiale naam
Recurvirostra avosetta
(Linnaeus, 1758)

Die Bontelsie is 'n algemene standvoël in Suidelike Afrika.

Identifikasie[wysig]

Volwasse voëls het wit vere behalwe vir 'n swart hoof en swart vlekke op die vlerke en op die rug. Hulle het lang na bo-gekeerde snawels en lang blouerige bene.

Habitat[wysig]

Die habitat is hoofsaaklik vlak damme, mere en vleie. Hulle broei op oop grond, soms in klein groepies. Die broeisel bestaan normaalweg uit 3 tot 5 eiers.

Verspreiding[wysig]

Die Bontelsie broei in Europe and sentraal-Asië en oorwinter in Afrika en Suid-Asië.

Geluid[wysig]

Die Bontelsie uiter harde kloet-kloet-kloet geluid.

Ander name[wysig]

  • Engelse naam: Pied Avocet
  • Wetenskaplike naam: Recurvirostra avosetta

Galery[wysig]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2008). Recurvirostra avosetta. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 9 Des 2008. Databasis inskrywing gee kort verdediging hoekom hierdie spesie nie bedreigd is nie.