Norfolk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die graafskap in Engeland. Vir die eiland in die Stille Oseaan, sien Norfolk (eiland).
Norfolk
Flag of Norfolk.svg
Vlag
Arms of Norfolk.svg
Wapen
Norfolk UK locator map 2010.svg
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Norfolk
Hoofstad Norwich
Oppervlakte 5 371 km2
Bevolking 859 400 (2011)
Bevolkingsdigtheid 160 inw./km2
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Norfolk
Administratiewe setel Norwich
ISO 3166-2: GB-NFK
Oppervlakte 5 371 km2
Bevolking 859 400 (2011)
Bevolkingsdigtheid 160 inw./km2
Webtuiste www.norfolk.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
Norfolk numbered districts.svg
  1. Norwich
  2. South Norfolk
  3. Great Yarmouth
  4. Broadland
  5. North Norfolk
  6. King's Lynn and West Norfolk
  7. Breckland

Norfolk (uitgespreek /ˈnɔrfək/) is 'n graafskap in die ooste van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Suffolk in die suide, Lincolnshire in die suidweste en Cambridgeshire in die weste. Norwich, Norfolk se hoofstad (county town) en grootste stad, het sowat 215 000 inwoners.[1] Die graafskap sluit ook in die stede Great Yarmouth en King's Lynn. Norfolk het 'n bevolking van 859 400 in 2011 gehad, en dus is die 26ste grootste graafskap in die land.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]