Bradford

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bradford
Bradford se stadhuis.
Bradford se stadhuis.
Ligging van Bradford op 'n kaart (Engeland)
Bradford
Bradford
Koördinate: 53°48′00″N 1°45′00″W Koördinate: 53°48′00″N 1°45′00″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
Graafskap Wes-Yorkshire
Oppervlak
 - Stad  24,85 vk m (64,4 km²)
Bevolking (2001)
 - Stad 293 717
 - Digtheid 8 981/myl2 (3 468/km²)
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode BD1-BD15
Skakelkode(s) 01274
Webwerf: bradford.gov.uk

Bradford (uitgespreek /ˈbrædfəd/) is 'n stad in noordelike Engeland met 'n bevolking van met sowat 293 000 inwoners. Bradford het ook die tweede grootste persentasie Moslems in die Verenigde Koninkryk (16% volgens die 2001-sensus).