Breëkoparend

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Breëkoparend
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Accipitriformes
Familie: Accipitridae
Genus: Polemaetus
Heine, 1890
Spesie: P. bellicosus
Binomiale naam
Polemaetus bellicosus
(Daudin, 1800)
Verspreiding van die breëkoparend
Verspreiding van die breëkoparend

Die Breëkoparend (Polemaetus bellicosus) is die grootste arend in Afrika. In Engels staan die voël bekend as Martial Eagle.

Breëkoparende word 76 tot 96 cm lank en het 'n vlerkspan van 188–260 cm. Omdat hulle so groot is kan hulle klein wildsbokke (soos duikers) vang en vreet, hoewel dit te groot is om na hul neste te dra.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]