Broccoli

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Broccoli
Ook: Winterblomkool[1]
Die broccoli plant
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Angiosperms
Klas: Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Brassicales
Familie: Brassicaceae
Genus: Brassica
Spesie: B. oleracea
Binomiale naam
Brassica oleracea
Kultivar groep: Italiaanse Groep

Broccoli is 'n eetbare plant in die koolfamilie, wat se groot blomhoof as groente dien. Die koolspesie Brassica oleracea word as 'n verskeidenheid uiteenlopende plantrasse gekweek. Die Italiaanse woord "broccoli" (meervoud van "broccolo"), verwys na "die blomdraende hoof van 'n kool".[2]

Broccoli het redelike groot blomhoofde, gewoonlik groen van kleur, in 'n boomagtige struktuur gerangskik op takke wat uit 'n stewige, eetbare stam spruit. Die volle massa van blomhofies word deur rubberagtige blare beskut.

Broccoli-plante lyk soos blomkool, maar is 'n verskillende kultivargroep van dieselfde spesie.

Broccoli word meestal saggekook of gestoom, maar kan ook rou genuttig word.[3]

Broccoli Broccoli

Voedingswaarde[wysig]

Broccoli, rou
Voedingswaarde per 100 g
Energie 30 kcal   140 kJ
Koolhidrate     6.64 g
- Suikers  1.7 g
- Dieetvesel  2.6 g  
Vette 0.37 g
Proteien 2.82 g
Water 89.3 g
Vitamien A gelyk.  31 μg  3%
- β-karoteen  361 μg  3%
Tiamien (Vit. B1)  0.071 mg   5%
Riboflavien (Vit. B2)  0.117 mg   8%
Niasien (Vit. B3)  0.639 mg   4%
Pantoteensuur (B5)  0.573 mg   11%
Vitamien B6  0.175 mg 13%
Folate (Vit. B9)  63 μg  16%
Vitamien C  89.2 mg 149%
Vitamien E  0.78 mg 5%
Vitamien K  101.6 μg 97%
Kalsium  47 mg 5%
Yster  0.73 mg 6%
Magnesium  21 mg 6% 
Fosfor  66 mg 9%
Kalium  316 mg   7%
Sink  0.41 mg 4%
skakel na die USDA-databasis-inskrywing
Persentasies is relatief tot VS
aanbevelings vir volwassenes.
Bron: USDA Voedingstof-databasis

Verwysings[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
  1. Tweetalige Woordeboek. Bosman, van der Merwe & Hiemstra. Nasionale Boekhandel Bpk. Vyfde hersiene uitgawe. 1964
  2. Merriam-Webster woordeboek
  3. Broccoli Leaves Are Edible”. Garden Betty. URL besoek op 8 November 2013.