CONMEBOL

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaart van die verskillende sokkerbonde, lidstate van CONMEBOL word in groen aangedui.
Kaart wat die lidlande aandui.

CONMEBOL is die Suid-Amerikaanse Sokkerassosiasie (Spaans: Confederación Sudamericana de Fútbol; Portugees: Confederação Sul-Americana de Futebol). CONMEBOL is die kontinentale beheerliggaam vir assosiasiesokker in Suid-Amerika en is een van FIFA se ses kontinentale konfederasies. Die konfederasie is op 9 Julie 1916 gestig en hulle hoofkantoor is in Luque, Paraguay, geleë. Die amptelike tale is Portugees en Spaans.

Lidlande[wysig]

Eksterne skakels[wysig]