Carlos Parreira

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Foto van Carlos Parreira.

Carlos Alberto Gomes Parreira (Rio de Janeiro, 27 Februarie 1943) is 'n Brasiliaanse sokkerafrigter wat tans die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan afrig.

Hy staan bekend as een van slegs twee afrigters wat vyf lande na 'n Sokker-Wêreldbeker gelei het:

Die Serwiese afrigter Bora Milutinović lei ook vyf verskillende lande na die Wêreldbeker, maar word tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 as afrigter ontslaan.

Parreira rig die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan van 2007 tot April 2008 af waarna hy uit die pos bedank.[1] Op 22 Oktober 2009 word aangekondig dat hy weer as afrigter van die Suid-Afrikaanse span sal optree.[2][3][4]

Op 22 Junie 2010 kondig hy sy uittrede aan. Hy sal sy pos op 15 Julie, die dag waarop sy kontrak verstryk, verlaat. Suid-Afrika is die eerste gasheerland in die geskiedenis wat tydens die groepsfase uitgeskakel is.

Verwysings[wysig]