Dahme-Spreewald

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dahme-Spreewald
Wapen Ligging in Duitsland
Wappen Landkreis Dahme-Spreewald.svg Locator map LDS in Germany.svg
Basiese gegewens
Deelstaat: Brandenburg
Administratiewe setel: Lübben (Spreewald)
Oppervlakte: 2 261,09 vk km
Bevolking: 160 314 (31 Desember 2012)
Bevolkingsdigtheid: 70,9 inwoners per vk km
Kenteken: LDS
Administratiewe verdeling: 37 munisipaliteite
Landrat: Stephan Loge (SPD)
Amptelike webwerf: dahme-spreewald.de
Ligging in Brandenburg
Brandenburg LDS.svg

Dahme-Spreewald (amptelik: Landkreis Dahme-Spreewald, Neder-Sorbies Wokrejs Dubja-Błota) is 'n administratiewe distrik in die suid-ooste van die Duitse deelstaat Brandenburg. Die distrik strek van die suid-oostelike stadsgrens van Berlyn tot in die Spreewald en die uitlopers van die Lae Fläming (Niederer Fläming).


Vlag vann Brandenburg Selfregerende stede en distrikte van Brandenburg Wapen van Brandenburg
Selfregerende stede Brandenburg an der HavelCottbusFrankfurt (Oder)Potsdam
Distrikte BarnimDahme-SpreewaldElbe-ElsterHavellandMärkisch-OderlandOberhavelOberspreewald-LausitzOder-SpreeOstprignitz-RuppinPotsdam-MittelmarkPrignitzSpree-NeißeTeltow-FlämingUckermark