Oder-Spree

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oder-Spree
Wapen Ligging in Duitsland
Wappen Landkreis Oder-Spree.svg Locator map LOS in Germany.svg
Basiese gegewens
Deelstaat: Brandenburg
Administratiewe setel: Beeskow
Oppervlakte: 2 242,71 vk km
Bevolking: 177 047 (31 Desember 2012)
Bevolkingsdigtheid: 78,9 inwoners per vk km
Kenteken: LOS
Administratiewe verdeling: 38 munisipaliteite
Landrat: Manfred Zalenga (onafhanklik)
Amptelike webwerf: oder-spree.de
Ligging in Brandenburg
Locator map LOS in Brandenburg.svg

Oder-Spree (amptelik Landkreis Oder-Spree, Neder-Sorbies Wokrejs Odra-Sprjewja) is 'n administratiewe distrik van die Duitse deelstaat Brandenburg.

Geografie[wysig]

Oder-Spree grens in die suide aan die administratiewe distrik Spree-Neiße, in die suide en suid-weste aan Dahme-Spreewald, in die weste aan Berlyn, in die noorde aan Märkisch-Oderland en die selfregerende stad Frankfurt (Oder), in die ooste aan Pole.

Geskiedenis[wysig]

Die distrik Oder-Spree is op 6 Desember 1993 gevorm toe administratiewe hervormings in Brandenburg deurgevoer en die selfregerende stad Eisenhüttenstadt en die administratiewe distrikte Eisenhüttenstadt, Beeskow en Fürstenwalde in 'n gemeenskaplike administratiewe eenheid verenig is.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Oder-Spree (kategorie)


Vlag vann Brandenburg Selfregerende stede en distrikte van Brandenburg Wapen van Brandenburg
Selfregerende stede Brandenburg an der HavelCottbusFrankfurt (Oder)Potsdam
Distrikte BarnimDahme-SpreewaldElbe-ElsterHavellandMärkisch-OderlandOberhavelOberspreewald-LausitzOder-SpreeOstprignitz-RuppinPotsdam-MittelmarkPrignitzSpree-NeißeTeltow-FlämingUckermark