Delft, Nederland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Delft
Uitsig oor Delft met die Oue Kerk.
Uitsig oor Delft met die Oue Kerk.
Vlag van Delft
Vlag
Wapen van Delft
Wapen
Ligging van Delft-munisipaliteit in Suid-Holland
Ligging van Delft-munisipaliteit in Suid-Holland
Koördinate: 52°00′43″N 4°21′34″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Flag Zuid-Holland.svg Suid-Holland
Regering
 - Burgemeester Bas Verkerk (VVD)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 24,08 km²  (9,3 vk m)
 - Land 22,98 km² (8,9 vk m)
 - Water 1,1 km² (0,4 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 98 655
 - Digtheid 4 298/km² (11 131,8/myl2)
Poskode 2600-2629
Skakelkode(s) 015
Webwerf: www.delft.nl

Delft is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Suid-Holland, geleë tussen Rotterdam en Den Haag. Die munisipale gebied het sowat 99 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 24 km². Delft het 'n ou binnestad en 'n universiteit, die Tegniese Universiteit Delft. In die Nieuwe Kerk lê 42 Oranjes begrawe, waaronder stadhouer Willem van Oranje.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Delft, Nederland (kategorie)