Alblasserdam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Alblasserdam
Die huidige dam met hawe
Die huidige dam met hawe
Vlag van Alblasserdam
Vlag
Wapen van Alblasserdam
Wapen
Ligging van Alblasserdam-munisipaliteit in Suid-Holland
Ligging van Alblasserdam-munisipaliteit in Suid-Holland
Koördinate: 51°52′00″N 4°40′00″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Flag Zuid-Holland.svg Suid-Holland
Regering
 - Burgemeester Bert Blase (PvdA)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 9,96 km²  (3,8 vk m)
 - Land 8,78 km² (3,4 vk m)
 - Water 1,18 km² (0,5 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 19 437
 - Digtheid 2 214/km² (5 734,2/myl2)
Poskode 2950 - 2954
Skakelkode(s) 078
Webwerf: www.alblasserdam.nl

Alblasserdam is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Suid-Holland, geleë in die weste van die Alblasserwaard aan die Noord-rivier. Die munisipale gebied het sowat 19 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 10 km².

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Alblasserdam (kategorie)