Dnjepr

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dnjeprrivier
Die Dnjepr-rivier soos gesien vanaf ’n heuwel in Kiëf, Oekraïne.
Die Dnjepr-rivier soos gesien vanaf ’n heuwel in Kiëf, Oekraïne.
Dnepr Basin River Town German.png
Die stroomgebied van die Dnjepr.
Oorsprong Waldai (Rusland)
Monding Oekraïne
Swartsee
Stroomgebied Rusland, Wit-Rusland, Oekraïne
Lengte 2 290 km (1 423 myl)
Oorsprong-hoogte 220 m (722 voet)
Monding-hoogte 0 m
Gemiddelde afloop 1 670 m³/s (58 975 ft³/s)
Stroomgebiedoppervlakte 516 300 km² (199 345 myl²)
Kaart van die Dnjepr-bekken in Europa.
Kaart van die Dnjepr-bekken in Europa.

Die Dnjepr (Russies: Днепр; Belarussies: Дняпро; Oekraïns: Днiпро, Dnipro) is die vierde langste rivier in Europa en vloei van Rusland deur Belarus en die Oekraïne na die Swartsee. Die totale lengte is 2 290 km en dit het ’n stroomgebied van 516 300 km². Die Dnjepr is bekend vir sy damme en hidroëlektrisiteitstasies. Dit is ’n belangrike begaanbare waterweg vir die ekonomie van die Oekraïne en is deur die Dnjepr-Boeg-kanaal verbind aan ander waterweë in Europa.

Naam[wysig]

Die naam Dnjepr is afgelei van Iraanse Sarmaties (Dānu apara, "die ver rivier").[1] (Daarteenoor beteken Dnjester die "naby rivier".)

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
  1. Mallory, J.P. en Victor H. Mair. The Tarim Mummies: Ancient China and the Mystery of the Earliest Peoples from the West. Londen: Thames and Hudson, 2000. p. 106

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Dnjepr (kategorie)