Duitse nasionale sokkerspan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Duitsland
Deutsche Fußballnationalmannschaft 2011-06-03 (01).jpg
Stigting 1908
Afrigter Vlag van Duitsland Joachim Löw
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Die Duitse nasionale sokkerspan is die mans sokkerspan wat Duitsland tydens internasionale kompetisies verteenwoordig. Die Mannschaft het drie keer die Sokker-Wêreldbeker en drie keer die Europa Beker gewen. Duitsland is altyd een van die sterker spanne in internasionale sokker. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 in Suid-Afrika het hulle derde geëindig.

Erelys[wysig]

  • Sokker-wêreldbeker (3)
1954, 1974, 1990
(naaswenner (4): 1966, 1982, 1986, 2002)
  • Europa-beker (3)
1972, 1980, 1996
(naaswenner (3): 1976, 1992, 2008)

Mededinging[wysig]

Duitsland ondervind sterk mededinging van Engeland, Frankryk en Nederland. Die derby tussen Nederland en Duitsland is een van die strafste internasionale wedstryde ter wêreld.