FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FIFA Sokker-Wêreldbeker
Copa do Mundo da FIFA
Brasil 2014

Sepp Blatter maak die organiserende land bekend.
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Brasilië Brasilië
Datums 12 Junie – 13 Julie
Spanne 32 (van 5 konfederasies)
Stadions 12 (in 12 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Duitsland Duitsland (4 titels)
Tweede plek Vlag van Argentinië Argentinië
Derde plek Vlag van Nederland Nederland
Vierde plek Vlag van Brasilië Brasilië
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 64
Doele 171 (2.67 per wedstryd)
Bywoning 3 429 873 (53 592 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Colombia James Rodríguez
(6 doele)
Beste speler Vlag van Argentinië Lionel Messi
2010
2018

Die 20ste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Portugees: Copa do Mundo da FIFA, Engels: FIFA World Cup) het van 12 Junie tot en met 13 Julie 2014 in Brasilië plaasgevind. 32 spanne vanuit verskeie lande het aan die toernooi deelgeneem.

Dit was die tweede keer dat die toernooi in Brasilië plaasgevind het nadat hulle ook die 1950-toernooi aangebied het. Die keuse van Brasilië is op 30 Oktober 2007 in Zürich deur FIFA bekendgemaak nadat al die ander kandidaatlande reeds onttrek het.[1]

Duitsland wen die trofee nadat hulle Argentinië op 13 Julie in die Maracanã-stadion met 1 - 0 in ekstra tyd verslaan en sodoende hulle vierde wêreldtitel inpalm. Hiermee word hulle die eerste Europese span wat die toernooi in die Amerikas wen. Nederland eindig in die derde en Brasilië in die vierde plek.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan kon nie vir die toernooi kwalifiseer nie en het dus nie deelgeneem nie.

Kandidate[wysig]

Die 12 gasstede

Die volgende lande was as moontlike kandidate vir die aanbied van die toernooi geïdentifiseer:

Stadions[wysig]

Die Arena Corinthians in São Paulo, waar die Sokker-Wêreldbekertoernooi met die wedstryd tussen Brasilië en Kroasië amptelik geopen is.
Die eindstryd is in die Maracanã-stadion in Rio de Janeiro gespeel.

Die stadions volgens FIFA se 2007-inspeksieverslag.[2]

Stad Stadion kapasiteit (plan) Boujaar Inwoners
Belo Horizonte Estádio Mineirão 74 300 1965 2 439 000
Brasília Estádio Nacional Mané Garrincha 76 232 2014 2 333 000
Cuiabá Arena Pantanal 40 000 2014 551 000
Curitiba Arena da Baixada 41 375 1997 1 789 000
Fortaleza Estádio Castelão 60 000 1973 2 400 000
Manaus Arena da Amazônia 40 550 2014 1 650 000
Natal Arena das Dunas 65 100 2014 811 000
Porto Alegre Estádio Beira-Rio 60 000 1969 1 450 000
Recife Arena Pernambuco 45 500 2014 1 500 000
Rio de Janeiro Estádio do Maracanã 86 100 1950 6 323 000
Salvador da Bahia Arena Fonte Nova 44 100 2014 2 700 000
São Paulo Arena Corinthians 66 952 2014 11 316 000

Wedstryde[wysig]

██ Kampioen ██ Tweede plek ██ Derde plek ██ Vierde plek ██ Kwarteindrondte ██ Agtste eindrondte ██ Groepuitdunne

Die wedstryde was in twee fases opgedeel, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase.

Groepuitdunne[wysig]

32 spanne het aan die groepuitdunne deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het deurgedring na die tweede rondte (die uitklopfase).

Groep A[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Brasilië Brasilië 3 2 1 0 7 2 +5 7
Vlag van Meksiko Meksiko 3 2 1 0 4 1 +3 7
Vlag van Kroasië Kroasië 3 1 0 2 6 6 ±0 3
Vlag van Kameroen Kameroen 3 0 0 3 1 9 -8 0

12 Junie 2014
17:00
Vlag van Brasilië Brasilië 3 - 1
Rapport
Vlag van Kroasië Kroasië Arena Corinthians, São Paulo
Toeskouers: 62 103
Skeidsregter: Yuichi Nishimura (Japan)
Neymar Doelpunt na 29 minute 29', Doelpunt na 71 minute 71' (straf)
Oscar Doelpunt na 90+1 minute 90+1'
Doelpunt na 11 minute 11' (e. d.) Marcelo

13 Junie 2014
13:00
Vlag van Meksiko Meksiko 1 - 0
Rapport
Vlag van Kameroen Kameroen Arena das Dunas, Natal
Toeskouers: 39 216
Skeidsregter: Wilmar Roldán (Colombia)
Peralta Doelpunt na 61 minute 61'

17 Junie 2014
16:00
Vlag van Brasilië Brasilië 0 - 0
Rapport
Vlag van Meksiko Meksiko Estádio Castelão, Fortaleza
Toeskouers: 60 342
Skeidsregter: Cüneyt Çakır (Turkye)

18 Junie 2014
19:00
Vlag van Kameroen Kameroen 0 - 4
Rapport
Vlag van Kroasië Kroasië Arena da Amazônia, Manaus
Toeskouers: 39 982
Skeidsregter: Pedro Proença (Portugal)
Doelpunt na 11 minute 11' Olić
Doelpunt na 48 minute 48' Perišić
Doelpunt na 61 minute 61', Doelpunt na 73 minute 73' Mandžukić

23 Junie 2014
17:00
Vlag van Kameroen Kameroen 1 - 4
Rapport
Vlag van Brasilië Brasilië Estádio Nacional Mané Garrincha, Brasília
Toeskouers: 69 112
Skeidsregter: Jonas Eriksson (Swede)
Matip Doelpunt na 26 minute 26' Doelpunt na 17 minute 17', Doelpunt na 35 minute 35' Neymar
Doelpunt na 49 minute 49' Fred
Doelpunt na 84 minute 84' Fernandinho

23 Junie 2014
17:00
Vlag van Kroasië Kroasië 1 - 3
Rapport
Vlag van Meksiko Meksiko Arena Pernambuco, Recife
Toeskouers: 41 212
Skeidsregter: Rawshan Irmatof (Oesbekistan)
Perišić Doelpunt na 87 minute 87' Doelpunt na 72 minute 72' Márquez
Doelpunt na 75 minute 75' Guardado
Doelpunt na 82 minute 82' Hernández

Groep B[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Nederland Nederland 3 3 0 0 10 3 +7 9
Vlag van Chili Chili 3 2 0 1 5 3 +2 6
Vlag van Spanje Spanje 3 1 0 2 4 7 -3 3
Vlag van Australië Australië 3 0 0 3 3 9 -6 0

13 Junie 2014
16:00
Vlag van Spanje Spanje 1 - 5
Rapport
Vlag van Nederland Nederland Arena Fonte Nova, Salvador da Bahia
Toeskouers: 48 173
Skeidsregter: Nicola Rizzoli (Italië)
Alonso Doelpunt na 27 minute 27' (straf) Doelpunt na 44 minute 44', Doelpunt na 72 minute 72' Van Persie
Doelpunt na 53 minute 53', Doelpunt na 80 minute 80' Robben
Doelpunt na 65 minute 65' De Vrij

13 Junie 2014
19:00
Vlag van Chili Chili 3 - 1
Rapport
Vlag van Australië Australië Arena Pantanal, Cuiabá
Toeskouers: 40 275
Skeidsregter: Noumandiez Doué (Ivoorkus)
Sánchez Doelpunt na 12 minute 12'
Valdívia Doelpunt na 14 minute 14'
Beausejour Doelpunt na 90+2 minute 90+2'
Doelpunt na 35 minute 35' Cahill

18 Junie 2014
13:00
Vlag van Australië Australië 2 - 3
Rapport
Vlag van Nederland Nederland Estádio Beira-Rio, Porto Alegre
Toeskouers: 42 877
Skeidsregter: Djamel Haimoudi (Algerië)
Cahill Doelpunt na 21 minute 21'
Jedinak Doelpunt na 54 minute 54' (straf)
Doelpunt na 20 minute 20' Robben
Doelpunt na 58 minute 58' Van Persie
Doelpunt na 68 minute 68' Memphis

18 Junie 2014
16:00
Vlag van Spanje Spanje 0 - 2
Rapport
Vlag van Chili Chili Estádio do Maracanã, Rio de Janeiro
Toeskouers: 74 101
Skeidsregter: Mark Geiger (VSA)
Doelpunt na 20 minute 20' Vargas
Doelpunt na 43 minute 43' Aránguiz

23 Junie 2014
13:00
Vlag van Australië Australië 0 - 3
Rapport
Vlag van Spanje Spanje Arena da Baixada, Curitiba
Toeskouers: 39 375
Skeidsregter: Nawaf Shukralla (Bahrein)
Doelpunt na 36 minute 36' Villa
Doelpunt na 69 minute 69' Torres
Doelpunt na 82 minute 82' Mata

23 Junie 2014
13:00
Vlag van Nederland Nederland 2 - 0
Rapport
Vlag van Chili Chili Arena Corinthians, São Paulo
Toeskouers: 62 996
Skeidsregter: Bakary Gassama (Gambië)
Fer Doelpunt na 77 minute 77'
Memphis Doelpunt na 90+2 minute 90+2'

Groep C[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Colombia Colombia 3 3 0 0 9 2 +7 9
Vlag van Griekeland Griekeland 3 1 1 1 2 4 -2 4
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 3 1 0 2 4 5 -1 3
Vlag van Japan Japan 3 0 1 2 2 6 -4 1

14 Junie 2014
13:00
Vlag van Colombia Colombia 3 - 0
Rapport
Vlag van Griekeland Griekeland Estádio Mineirão, Belo Horizonte
Toeskouers: 57 174
Skeidsregter: Mark Geiger (VSA)
Armero Doelpunt na 5 minute 5'
Gutiérrez Doelpunt na 58 minute 58'
Rodríguez Doelpunt na 90+3 minute 90+3'

14 Junie 2014
22:00
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 2 - 1
Rapport
Vlag van Japan Japan Arena Pernambuco, Recife
Toeskouers: 40 267
Skeidsregter: Enrique Osses (Chili)
Bony Doelpunt na 64 minute 64'
Gervinho Doelpunt na 66 minute 66'
Doelpunt na 16 minute 16' Honda

19 Junie 2014
13:00
Vlag van Colombia Colombia 2 - 1
Rapport
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus Estádio Nacional Mané Garrincha, Brasília
Toeskouers: 68 748
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Rodríguez Doelpunt na 64 minute 64'
Quintero Doelpunt na 70 minute 70'
Doelpunt na 73 minute 73' Gervinho

19 Junie 2014
19:00
Vlag van Japan Japan 0 - 0
Rapport
Vlag van Griekeland Griekeland Arena das Dunas, Natal
Toeskouers: 39 485
Skeidsregter: Joel Aguilar (El Salvador)

24 Junie 2014
17:00
Vlag van Japan Japan 1 - 4
Rapport
Vlag van Colombia Colombia Arena Pantanal, Cuiabá
Toeskouers: 40 340
Skeidsregter: Pedro Proença (Portugal)
Okazaki Doelpunt na 45+1 minute 45+1' Doelpunt na 17 minute 17' (straf) Cuadrado
Doelpunt na 55 minute 55', Doelpunt na 82 minute 82' Martínez
Doelpunt na 90 minute 90' Rodríguez

24 Junie 2014
17:00
Vlag van Griekeland Griekeland 2 - 1
Rapport
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus Estádio Castelão, Fortaleza
Toeskouers: 59 095
Skeidsregter: Carlos Vera (Ecuador)
Samaris Doelpunt na 42 minute 42'
Samaras Doelpunt na 90+3 minute 90+3' (straf)
Doelpunt na 74 minute 74' Bony

Groep D[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Costa Rica Costa Rica 3 2 1 0 4 1 +3 7
Vlag van Uruguay Uruguay 3 2 0 1 4 4 ±0 6
Vlag van Italië Italië 3 1 0 2 2 3 -1 3
Vlag van Engeland Engeland 3 0 1 2 2 4 -2 1

14 Junie 2014
16:00
Vlag van Uruguay Uruguay 1 - 3
Rapport
Vlag van Costa Rica Costa Rica Estádio Castelão, Fortaleza
Toeskouers: 58 679
Skeidsregter: Felix Brych (Duitsland)
Cavani Doelpunt na 24 minute 24' (straf) Doelpunt na 54 minute 54' Campbell
Doelpunt na 57 minute 57' Duarte
Doelpunt na 84 minute 84' Ureña

14 Junie 2014
19:00
Vlag van Engeland Engeland 1 - 2
Rapport
Vlag van Italië Italië Arena da Amazônia, Manaus
Toeskouers: 39 800
Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland)
Sturridge Doelpunt na 37 minute 37' Doelpunt na 35 minute 35' Marchisio
Doelpunt na 50 minute 50' Balotelli

19 Junie 2014
16:00
Vlag van Uruguay Uruguay 2 - 1
Rapport
Vlag van Engeland Engeland Arena Corinthians, São Paulo
Toeskouers: 62 575
Skeidsregter: Carlos Velasco Carballo (Spanje)
Suárez Doelpunt na 39 minute 39', Doelpunt na 85 minute 85' Doelpunt na 75 minute 75' Rooney

20 Junie 2014
13:00
Vlag van Italië Italië 0 - 1
Rapport
Vlag van Costa Rica Costa Rica Arena Pernambuco, Recife
Toeskouers: 40 285
Skeidsregter: Enrique Osses (Chili)
Doelpunt na 44 minute 44' Ruiz

24 Junie 2014
13:00
Vlag van Italië Italië 0 - 1
Rapport
Vlag van Uruguay Uruguay Arena das Dunas, Natal
Toeskouers: 39 706
Skeidsregter: Marco Rodríguez (Meksiko)
Doelpunt na 81 minute 81' Godín

24 Junie 2014
13:00
Vlag van Costa Rica Costa Rica 0 - 0
Rapport
Vlag van Engeland Engeland Estádio Mineirão, Belo Horizonte
Toeskouers: 57 823
Skeidsregter: Djamel Haimoudi (Algerië)

Groep E[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Frankryk Frankryk 3 2 1 0 8 2 +6 7
Vlag van Switserland Switserland 3 2 0 1 7 6 +1 6
Vlag van Ecuador Ecuador 3 1 1 1 3 3 ±0 4
Vlag van Honduras Honduras 3 0 0 3 1 8 -7 0

15 Junie 2014
13:00
Vlag van Switserland Switserland 2 - 1
Rapport
Vlag van Ecuador Ecuador Estádio Nacional Mané Garrincha, Brasília
Toeskouers: 68 351
Skeidsregter: Rawshan Irmatof (Oesbekistan)
Mehmedi Doelpunt na 48 minute 48'
Seferović Doelpunt na 90+3 minute 90+3'
Doelpunt na 22 minute 22' E. Valencia

15 Junie 2014
16:00
Vlag van Frankryk Frankryk 3 - 0
Rapport
Vlag van Honduras Honduras Estádio Beira-Rio, Porto Alegre
Toeskouers: 43 012
Skeidsregter: Sandro Ricci (Brasilië)
Benzema Doelpunt na 45 minute 45' (straf), Doelpunt na 72 minute 72'
Valladares Doelpunt na 48 minute 48' (e. d.)

20 Junie 2014
16:00
Vlag van Switserland Switserland 2 - 5
Rapport
Vlag van Frankryk Frankryk Arena Fonte Nova, Salvador da Bahia
Toeskouers: 51 003
Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland)
Džemaili Doelpunt na 81 minute 81'
Xhaka Doelpunt na 87 minute 87'
Doelpunt na 17 minute 17' Giroud
Doelpunt na 18 minute 18' Matuidi
Doelpunt na 40 minute 40' Valbuena
Doelpunt na 67 minute 67' Benzema
Doelpunt na 73 minute 73' Sissoko

20 Junie 2014
19:00
Vlag van Honduras Honduras 1 - 2
Rapport
Vlag van Ecuador Ecuador Arena da Baixada, Curitiba
Toeskouers: 39 224
Skeidsregter: Ben Williams (Australië)
Costly Doelpunt na 31 minute 31' Doelpunt na 34 minute 34', Doelpunt na 65 minute 65' E. Valencia

25 Junie 2014
17:00
Vlag van Honduras Honduras 0 - 3
Rapport
Vlag van Switserland Switserland Arena da Amazônia, Manaus
Toeskouers: 40 322
Skeidsregter: Néstor Pitana (Argentinië)
Doelpunt na 6 minute 6', Doelpunt na 31 minute 31', Doelpunt na 71 minute 71' Shaqiri

25 Junie 2014
17:00
Vlag van Ecuador Ecuador 0 - 0
Rapport
Vlag van Frankryk Frankryk Estádio do Maracanã, Rio de Janeiro
Toeskouers: 73 749
Skeidsregter: Noumandiez Doué (Ivoorkus)

Groep F[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Argentinië Argentinië 3 3 0 0 6 3 +3 9
Vlag van Nigerië Nigerië 3 1 1 1 3 3 ±0 4
Vlag van Bosnië-Herzegowina Bosnië-Herzegowina 3 1 0 2 4 4 ±0 3
Vlag van Iran Iran 3 0 1 2 1 4 -3 1

15 Junie 2014
19:00
Vlag van Argentinië Argentinië 2 - 1
Rapport
Vlag van Bosnië-Herzegowina Bosnië-Herzegowina Estádio do Maracanã, Rio de Janeiro
Toeskouers: 74 738
Skeidsregter: Joel Aguilar (El Salvador)
Kolašinac Doelpunt na 3 minute 3' (e. d.)
Messi Doelpunt na 65 minute 65'
Doelpunt na 84 minute 84' Ibišević

16 Junie 2014
16:00
Vlag van Iran Iran 0 - 0
Rapport
Vlag van Nigerië Nigerië Arena da Baixada, Curitiba
Toeskouers: 39 081
Skeidsregter: Carlos Vera (Ecuador)

21 Junie 2014
13:00
Vlag van Argentinië Argentinië 1 - 0
Rapport
Vlag van Iran Iran Estádio Mineirão, Belo Horizonte
Toeskouers: 57 698
Skeidsregter: Milorad Mažić (Serwië)
Messi Doelpunt na 90+1 minute 90+1'

21 Junie 2014
19:00
Vlag van Nigerië Nigerië 1 - 0
Rapport
Vlag van Bosnië-Herzegowina Bosnië-Herzegowina Arena Pantanal, Cuiabá
Toeskouers: 40 499
Skeidsregter: Peter O'Leary (Nieu-Seeland)
Odemwingie Doelpunt na 29 minute 29'

25 Junie 2014
13:00
Vlag van Nigerië Nigerië 2 - 3
Rapport
Vlag van Argentinië Argentinië Estádio Beira-Rio, Porto Alegre
Toeskouers: 43 285
Skeidsregter: Nicola Rizzoli (Italië)
Musa Doelpunt na 4 minute 4', Doelpunt na 47 minute 47' Doelpunt na 3 minute 3', Doelpunt na 45+1 minute 45+1' Messi
Doelpunt na 50 minute 50' Rojo

25 Junie 2014
13:00
Vlag van Bosnië-Herzegowina Bosnië-Herzegowina 3 - 1
Rapport
Vlag van Iran Iran Arena Fonte Nova, Salvador da Bahia
Toeskouers: 48 011
Skeidsregter: Carlos Velasco Carballo (Spanje)
Džeko Doelpunt na 23 minute 23'
Pjanić Doelpunt na 59 minute 59'
Vršajević Doelpunt na 83 minute 83'
Doelpunt na 82 minute 82' Ghoochannejhad

Groep G[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Duitsland Duitsland 3 2 1 0 7 2 +5 7
Vlag van Verenigde State Verenigde State 3 1 1 1 4 4 ±0 4
Vlag van Portugal Portugal 3 1 1 1 4 7 -3 4
Vlag van Ghana Ghana 3 0 1 2 4 6 -2 1

16 Junie 2014
13:00
Vlag van Duitsland Duitsland 4 - 0
Rapport
Vlag van Portugal Portugal Arena Fonte Nova, Salvador da Bahia
Toeskouers: 51 081
Skeidsregter: Milorad Mažić (Serwië)
Müller Doelpunt na 12 minute 12' (straf), Doelpunt na 45+1 minute 45+1', Doelpunt na 78 minute 78'
Hummels Doelpunt na 32 minute 32'

16 Junie 2014
19:00
Vlag van Ghana Ghana 1 - 2
Rapport
Vlag van Verenigde State Verenigde State Arena das Dunas, Natal
Toeskouers: 39 760
Skeidsregter: Jonas Eriksson (Swede)
A. Ayew Doelpunt na 82 minute 82' Doelpunt na 1 minute 1' Dempsey
Doelpunt na 86 minute 86' Brooks

21 Junie 2014
16:00
Vlag van Duitsland Duitsland 2 - 2
Rapport
Vlag van Ghana Ghana Estádio Castelão, Fortaleza
Toeskouers: 59 621
Skeidsregter: Sandro Ricci (Brasilië)
Götze Doelpunt na 51 minute 51'
Klose Doelpunt na 71 minute 71'
Doelpunt na 54 minute 54' A. Ayew
Doelpunt na 63 minute 63' Gyan

22 Junie 2014
18:00
Vlag van Verenigde State Verenigde State 2 - 2
Rapport
Vlag van Portugal Portugal Arena da Amazônia, Manaus
Toeskouers: 40 123
Skeidsregter: Néstor Pitana (Argentinië)
Jones Doelpunt na 64 minute 64'
Dempsey Doelpunt na 81 minute 81'
Doelpunt na 5 minute 5' Nani
Doelpunt na 90+5 minute 90+5' Varela

26 Junie 2014
13:00
Vlag van Verenigde State Verenigde State 0 - 1
Rapport
Vlag van Duitsland Duitsland Arena Pernambuco, Recife
Toeskouers: 41 876
Skeidsregter: Rawshan Irmatof (Oesbekistan)
Doelpunt na 55 minute 55' Müller

26 Junie 2014
13:00
Vlag van Portugal Portugal 2 - 1
Rapport
Vlag van Ghana Ghana Estádio Nacional Mané Garrincha, Brasília
Toeskouers: 67 540
Skeidsregter: Nawaf Shukralla (Bahrein)
Boye Doelpunt na 31 minute 31' (e. d.)
Ronaldo Doelpunt na 80 minute 80'
Doelpunt na 57 minute 57' Gyan

Groep H[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van België België 3 3 0 0 4 1 +3 9
Vlag van Algerië Algerië 3 1 1 1 6 5 +1 4
Vlag van Rusland Rusland 3 0 2 1 2 3 -1 2
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 3 0 1 2 3 6 -3 1

17 Junie 2014
13:00
Vlag van België België 2 - 1
Rapport
Vlag van Algerië Algerië Estádio Mineirão, Belo Horizonte
Toeskouers: 56 800
Skeidsregter: Marco Rodríguez (Meksiko)
Fellaini Doelpunt na 70 minute 70'
Mertens Doelpunt na 80 minute 80'
Doelpunt na 25 minute 25' (straf) Feghouli

17 Junie 2014
19:00
Vlag van Rusland Rusland 1 - 1
Rapport
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Arena Pantanal, Cuiabá
Toeskouers: 37 603
Skeidsregter: Néstor Pitana (Argentinië)
Kerzhakof Doelpunt na 74 minute 74' Doelpunt na 68 minute 68' Lee Keun-ho

22 Junie 2014
13:00
Vlag van België België 1 - 0
Rapport
Vlag van Rusland Rusland Estádio do Maracanã, Rio de Janeiro
Toeskouers: 73 819
Skeidsregter: Felix Brych (Duitsland)
Origi Doelpunt na 88 minute 88'

22 Junie 2014
16:00
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 2 - 4
Rapport
Vlag van Algerië Algerië Estádio Beira-Rio, Porto Alegre
Toeskouers: 42 732
Skeidsregter: Wilmar Roldán (Colombia)
Son Heung-min Doelpunt na 50 minute 50'
Koo Ja-cheol Doelpunt na 72 minute 72'
Doelpunt na 26 minute 26' Slimani
Doelpunt na 28 minute 28' Halliche
Doelpunt na 38 minute 38' Djabou
Doelpunt na 62 minute 62' Brahimi

26 Junie 2014
17:00
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 0 - 1
Rapport
Vlag van België België Arena Corinthians, São Paulo
Toeskouers: 61 397
Skeidsregter: Ben Williams (Australië)
Doelpunt na 78 minute 78' Vertonghen

26 Junie 2014
17:00
Vlag van Algerië Algerië 1 - 1
Rapport
Vlag van Rusland Rusland Arena da Baixada, Curitiba
Toeskouers: 39 311
Skeidsregter: Cüneyt Çakır (Turkye)
Slimani Doelpunt na 60 minute 60' Doelpunt na 6 minute 6' Kokorin

Uitklopfase[wysig]

agtste kwarteind halfeind finale
                           
28 Junie – Belo Horizonte            
 Vlag van Brasilië Brasilië  1
(3)
4 Julie – Fortaleza
 Vlag van Chili Chili  1
(2)
 
 Vlag van Brasilië Brasilië  2
28 Junie – Rio de Janeiro
   Vlag van Colombia Colombia  1  
 Vlag van Colombia Colombia  2
8 Julie – Belo Horizonte
 Vlag van Uruguay Uruguay  0  
 Vlag van Brasilië Brasilië  1
30 Junie – Brasília
   Vlag van Duitsland Duitsland  7  
 Vlag van Frankryk Frankryk  2
4 Julie – Rio de Janeiro
 Vlag van Nigerië Nigerië  0  
 Vlag van Frankryk Frankryk  0
30 Junie – Porto Alegre
   Vlag van Duitsland Duitsland  1  
 Vlag van Duitsland Duitsland  2
13 Julie – Rio de Janeiro
 Vlag van Algerië Algerië  1  
 Vlag van Duitsland Duitsland  1
29 Junie – Fortaleza
   Vlag van Argentinië Argentinië  0
 Vlag van Nederland Nederland  2
5 Julie – Salvador da Bahia
 Vlag van Meksiko Meksiko  1  
 Vlag van Nederland Nederland  0
(4)
29 Junie – Recife
   Vlag van Costa Rica Costa Rica  0
(3)
 
 Vlag van Costa Rica Costa Rica  1
(5)
9 Julie – São Paulo
 Vlag van Griekeland Griekeland  1
(3)
 
 Vlag van Nederland Nederland  0
(2)
1 Julie – São Paulo
   Vlag van Argentinië Argentinië  0
(4)
  derde plek
 Vlag van Argentinië Argentinië  1
5 Julie – Brasília 12 Julie – Brasília
 Vlag van Switserland Switserland  0  
 Vlag van Argentinië Argentinië  1  Vlag van Brasilië Brasilië  0
1 Julie – Salvador da Bahia
   Vlag van België België  0    Vlag van Nederland Nederland  3
 Vlag van België België  2
 Vlag van Verenigde State Verenigde State  1  

Agtste eindrondte[wysig]


28 Junie 2014
13:00
Vlag van Brasilië Brasilië 1 - 1 (e.t.)
Rapport
Strafskoppe
3 - 2
Vlag van Chili Chili Estádio Mineirão, Belo Horizonte
Toeskouers: 57 714
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
David Luiz Doelpunt na 18 minute 18'
Strafskoppe
David Luiz Scored
Willian Missed
Vieira Scored
Hulk Missed
Neymar Scored
Doelpunt na 32 minute 32' Sánchez
Strafskoppe
Missed Pinilla
Missed Sánchez
Scored Charles Aránguiz
Scored Díaz
Missed Jara

28 Junie 2014
17:00
Vlag van Colombia Colombia 2 - 0
Rapport
Vlag van Uruguay Uruguay Estádio do Maracanã, Rio de Janeiro
Toeskouers: 73 804
Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland)
Rodríguez Doelpunt na 28 minute 28', Doelpunt na 50 minute 50'

29 Junie 2014
13:00
Vlag van Nederland Nederland 2 - 1
Rapport
Vlag van Meksiko Meksiko Estádio Castelão, Fortaleza
Toeskouers: 58 817
Skeidsregter: Pedro Proença (Portugal)
Sneijder Doelpunt na 88 minute 88'
Huntelaar Doelpunt na 90+4 minute 90+4' (straf)
Doelpunt na 48 minute 48' dos Santos

29 Junie 2014
17:00
Vlag van Costa Rica Costa Rica 1 - 1 (e.t.)
Rapport
Strafskoppe
5 - 3
Vlag van Griekeland Griekeland Arena Pernambuco, Recife
Toeskouers: 41 242
Skeidsregter: Ben Williams (Australië)
Ruiz Doelpunt na 52 minute 52'
Strafskoppe
Borges Scored
Ruiz Scored
González Scored
Campbell Scored
Umaña Scored
Doelpunt na 90+1 minute 90+1' Papastathopoulos
Strafskoppe
Mitroglou Scored
Christodoulopoulos Scored
Holebas Scored
Gekas Missed

30 Junie 2014
13:00
Vlag van Frankryk Frankryk 2 - 0
Rapport
Vlag van Nigerië Nigerië Estádio Nacional Mané Garrincha, Brasília
Toeskouers: 67 882
Skeidsregter: Mark Geiger (VSA)
Pogba Doelpunt na 79 minute 79'
Yobo Doelpunt na 90+1 minute 90+1' (e. d.)

30 Junie 2014
17:00
Vlag van Duitsland Duitsland 2 - 1 (e.t.)
Rapport
Vlag van Algerië Algerië Estádio Beira-Rio, Porto Alegre
Toeskouers: 43 063
Skeidsregter: Sandro Ricci (Brasilië)
Schürrle Doelpunt na 92 minute 92'
Özil Doelpunt na 119 minute 119'
Doelpunt na 120+1 minute 120+1' Djabou

1 Julie 2014
13:00
Vlag van Argentinië Argentinië 1 - 0 (e.t.)
Rapport
Vlag van Switserland Switserland Arena Corinthians, São Paulo
Toeskouers: 63 255
Skeidsregter: Jonas Eriksson (Swede)
Di María Doelpunt na 118 minute 118'

1 Julie 2014
17:00
Vlag van België België 2 - 1 (e.t.)
Rapport
Vlag van Verenigde State Verenigde State Arena Fonte Nova, Salvador da Bahia
Toeskouers: 51 227
Skeidsregter: Djamel Haimoudi (Algerië)
De Bruyne Doelpunt na 93 minute 93'
Lukaku Doelpunt na 105 minute 105'
Doelpunt na 107 minute 107' Green

Kwarteindrondte[wysig]


4 Julie 2014
13:00
Vlag van Frankryk Frankryk 0 - 1
Rapport
Vlag van Duitsland Duitsland Estádio do Maracanã, Rio de Janeiro
Toeskouers: 74 240
Skeidsregter: Néstor Pitana (Argentinië)
Doelpunt na 13 minute 13' Hummels

4 Julie 2014
17:00
Vlag van Brasilië Brasilië 2 - 1
Rapport
Vlag van Colombia Colombia Estádio Castelão, Fortaleza
Toeskouers: 60 342
Skeidsregter: Carlos Velasco Carballo (Spanje)
Thiago Silva Doelpunt na 7 minute 7'
David Luiz Doelpunt na 69 minute 69'
Doelpunt na 80 minute 80' (straf) Rodríguez

5 Julie 2014
13:00
Vlag van Argentinië Argentinië 1 - 0
Rapport
Vlag van België België Estádio Nacional Mané Garrincha, Brasília
Toeskouers: 68 551
Skeidsregter: Nicola Rizzoli (Italië)
Higuaín Doelpunt na 8 minute 8'

5 Julie 2014
17:00
Vlag van Nederland Nederland 0 - 0 (e.t.)
Rapport
Strafskoppe
4 - 3
Vlag van Costa Rica Costa Rica Arena Fonte Nova, Salvador da Bahia
Toeskouers: 51 179
Skeidsregter: Rawshan Irmatof (Oesbekistan)
Strafskoppe
Van Persie Scored
Robben Scored
Sneijder Scored
Kuyt Scored
Strafskoppe
Scored Borges
Missed Ruiz
Scored González
Scored Bolaños
Missed Umaña

Halfeindrondte[wysig]


8 Julie 2014
17:00
Vlag van Brasilië Brasilië 1 - 7
Rapport
Vlag van Duitsland Duitsland Estádio Mineirão, Belo Horizonte
Toeskouers: 58 141
Skeidsregter: Marco Rodríguez (Meksiko)
Oscar Doelpunt na 90 minute 90' Müller Doelpunt na 11 minute 11'
Klose Doelpunt na 23 minute 23'
Kroos Doelpunt na 24 minute 24', Doelpunt na 26 minute 26'
Khedira Doelpunt na 29 minute 29'
Schürrle Doelpunt na 69 minute 69', Doelpunt na 79 minute 79'

9 Julie 2014
17:00
Vlag van Nederland Nederland 0 - 0 (e.t.)
Rapport
Strafskoppe
2 - 4
Vlag van Argentinië Argentinië Arena Corinthians, São Paulo
Toeskouers: 63 267
Skeidsregter: Cüneyt Çakır (Turkye)
Strafskoppe
Vlaar Missed
Robben Scored
Sneijder Missed
Kuyt Scored
Strafskoppe
Scored Messi
Scored Garay
Scored Agüero
Scored Rodríguez

Kleinfinaal (om die derde plek)[wysig]


12 Julie 2014
17:00
Vlag van Brasilië Brasilië 0 - 3
Rapport
Vlag van Nederland Nederland Estádio Nacional Mané Garrincha, Brasília
Toeskouers: 68 034
Skeidsregter: Djamel Haimoudi (Algerië)
Doelpunt na 3 minute 3' (straf) Van Persie
Doelpunt na 17 minute 17' Blind
Doelpunt na 90+1 minute 90+1' Wijnaldum

Eindstryd[wysig]


13 Julie 2014
16:00
Vlag van Duitsland Duitsland 1 - 0 (e.t.)
Rapport
Vlag van Argentinië Argentinië Estádio do Maracanã, Rio de Janeiro
Toeskouers: 74 738
Skeidsregter: Nicola Rizzoli (Italië)
Doelpunt na 113 minute 113' Götze
2014 Wêreldkampioen
Vlag van Duitsland Duitsland

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Sokker-Wêreldbekertoernooie FIFA Logo (2010).svg

Uruguay 1930 · Italië 1934 · Frankryk 1938 · 1942 · Brasilië 1950 · Switserland 1954 · Swede 1958 · Chili 1962 · Engeland 1966 · Meksiko 1970 · Wes-Duitsland 1974 · Argentinië 1978 · Spanje 1982 · Meksiko 1986 · Italië 1990 · Verenigde State 1994 · Frankryk 1998 · Suid-Korea/Japan 2002 · Duitsland 2006 · Suid-Afrika 2010 · Brasilië 2014 · Rusland 2018 · Katar 2022