Sokker-Wêreldbeker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Trofee waarom sedert 1974 meegeding word.

Die FIFA Sokker-Wêreldbeker (Engels: FIFA World Cup) is 'n sokker-wêreldkampioenskappe wat elke vier jaar tussen internasionale mans-spanne (wat lede van FIFA is) uitgespeel word. Die kampioenskappe is nog elke vier jaar toegeken sedert dit vir die eerste keer in 1930 gespeel is, met die uitsondering van 1942 en 1946 toe dit weens die Tweede Wêreldoorlog nie kon plaasvind nie. Die huidige wêreldkampioen is Spanje, wat die laaste toernooi in 2010 gewen het.

Die huidige formaat van die kampioenskappe behels 32 spanne wat meeding om die titel by stadions in die gasheerland(e) oor 'n periode van ongeveer een maand. Hierdie fase word gewoonlik die Wêreldbeker finale genoem. Die kwalifiserende fase vind oor 'n periode van drie jaar voor dit plaas waartydens besluit word welke spanne kwalifiseer. Die gasheerland kry 'n outomatiese plasing.

Oor die 19 kampioenskappe wat al aangebied is het agt lande al die titel ingepalm. Brasilië het al 'n rekord van vyf keer gewen en is ook die enigste span wat tot dusver in al die kampioenskappe meegeding het. Italië het al vier keer gewen en Duitsland al drie keer. Die ander wenners sluit in Uruguay en Argentinië met twee titels elk, en Engeland, Frankryk en Spanje met een titel elk.

Die kampioenskappe word as die sportbyeenkoms met die meeste kykers ter wêreld beskou met ongeveer 715,1 miljoen mense wat in 2006 na die finale wedstryd in Duitsland gekyk het.[1]

Die volgende drie wêreldbekertoernooie sal in 2014 in Brasilië, 2018 in Rusland en 2022 in Katar plaasvind.

Uitslae[wysig]

Jaar Land(e) Finale Derde plek
Wenner Telling Tweede plek Derde plek Telling Vierde plek Deelnemende lande
1930
Oorsig
Vlag van Uruguay Uruguay Vlag van Uruguay Uruguay 4:2 Vlag van Argentinië Argentinië Vlag van Verenigde State Verenigde State Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 13
1934
Oorsig
Vlag van Italië Italië Vlag van Italië Italië 2:1 e. T. Flag of Czechoslovakia Tsjeggoslowakye Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland 3:2 Vlag van Oostenryk Oostenryk 16
1938
Oorsig
Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Italië Italië 4:2 Vlag van Hongarye Hongarye Vlag van Brasilië Brasilië 4:2 Vlag van Swede Swede 16
1950
Oorsig
Vlag van Brasilië Brasilië Vlag van Uruguay Uruguay 2:1 Vlag van Brasilië Brasilië Vlag van Swede Swede 3:1 Vlag van Spanje Spanje 13/16
1954
Oorsig
Vlag van Switserland Switserland Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 3:2 Vlag van Hongarye Hongarye Vlag van Oostenryk Oostenryk 3:1 Vlag van Uruguay Uruguay 16
1958
Oorsig
Vlag van Swede Swede Vlag van Brasilië Brasilië 5:2 Vlag van Swede Swede Vlag van Frankryk Frankryk 6:3 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 16
1962
Oorsig
Vlag van Chili Chili Vlag van Brasilië Brasilië 3:1 Flag of Czechoslovakia Tsjeggoslowakye Vlag van Chili Chili 1:0 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 16
1966
Oorsig
Vlag van Engeland Engeland Vlag van Engeland Engeland 4:2 e. T. Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Vlag van Portugal Portugal 2:1 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 16
1970
Oorsig
Vlag van Meksiko Meksiko Vlag van Brasilië Brasilië 4:1 Vlag van Italië Italië Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 1:0 Vlag van Uruguay Uruguay 16
1974
Oorsig
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 2:1 Vlag van Nederland Nederland Vlag van Pole Pole 1:0 Vlag van Brasilië Brasilië 16
1978
Oorsig
Vlag van Argentinië Argentinië Vlag van Argentinië Argentinië 3:1 e. T. Vlag van Nederland Nederland Vlag van Brasilië Brasilië 2:1 Vlag van Italië Italië 16
1982
Oorsig
Vlag van Spanje Spanje Vlag van Italië Italië 3:1 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Vlag van Pole Pole 3:2 Vlag van Frankryk Frankryk 24
1986
Oorsig
Vlag van Meksiko Meksiko Vlag van Argentinië Argentinië 3:2 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Vlag van Frankryk Frankryk 4:2 e. T. Vlag van België België 24
1990
Oorsig
Vlag van Italië Italië Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 1:0 Vlag van Argentinië Argentinië Vlag van Italië Italië 2:1 Vlag van Engeland Engeland 24
1994
Oorsig
Vlag van Verenigde State Verenigde State Vlag van Brasilië Brasilië 0:0 e. T.
3:2 n. S.
Vlag van Italië Italië Vlag van Swede Swede 4:0 Vlag van Bulgarye Bulgarye 24
1998
Oorsig
Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Frankryk Frankryk 3:0 Vlag van Brasilië Brasilië Vlag van Kroasië Kroasië 2:1 Vlag van Nederland Nederland 32
2002
Oorsig
Vlag van Japan Japan en
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
Vlag van Brasilië Brasilië 2:0 Vlag van Duitsland Duitsland Vlag van Turkye Turkye 3:2 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 32
2006
Oorsig
Vlag van Duitsland Duitsland Vlag van Italië Italië 1:1 e. T.
5:3 n. S.
Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Duitsland Duitsland 3:1 Vlag van Portugal Portugal 32
2010
Oorsig
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Spanje Spanje 1:0 e. T. Vlag van Nederland Nederland Vlag van Duitsland Duitsland 3:2 Vlag van Uruguay Uruguay 32
2014
Oorsig
Vlag van Brasilië Brasilië 32
2018
Oorsig
Vlag van Rusland Rusland 32
2022
Oorsig
Vlag van Katar Katar 32

Statistiek[wysig]

Beste uitslae van deelnemende lande en gashere
Plek Land Titel Wêreldbeker
1
Vlag van Brasilië Brasilië 5 1958, 1962, 1970, 1994, 2002
2
Vlag van Italië Italië 4 1934, 1938, 1982, 2006
3
Vlag van Duitsland Duitsland 3 1954, 1974, 1990
4
Vlag van Argentinië Argentinië 2 1978, 1986
Vlag van Uruguay Uruguay 2 1930, 1950
6
Vlag van Engeland Engeland 1 1966
Vlag van Frankryk Frankryk 1 1998
Vlag van Spanje Spanje 1 2010

Eerste deelname[wysig]

1930 Vlag van Argentinië Argentinië Vlag van België België Vlag van Bolivië Bolivië Vlag van Brasilië Brasilië
Vlag van Chili Chili Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Vlag van Meksiko Meksiko
Vlag van Paraguay Paraguay Vlag van Peru Peru Vlag van Roemenië Roemenië Vlag van Uruguay Uruguay
Vlag van Verenigde State Verenigde State
1934 Vlag van Egipte Egipte Vlag van Italië Italië Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland Vlag van Nederland Nederland
Vlag van Hongarye Hongarye Vlag van Oostenryk Oostenryk Vlag van Spanje Spanje Vlag van Swede Swede
Vlag van Switserland Switserland Flag of Czechoslovakia Tsjeggoslowakye
1938 Vlag van Kuba Kuba Flag of the Netherlands.svg Indonesië Vlag van Noorweë Noorweë Vlag van Pole Pole
1950 Vlag van Engeland Engeland
1954 Vlag van Skotland Skotland Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Vlag van Turkye Turkye Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
1958 Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland Vlag van Sowjetunie Sowjetunie Flag of Wales (1953-1959).svg Wallis
1962 Vlag van Bulgarye Bulgarye Vlag van Colombia Colombia
1966 Vlag van Noord-Korea Noord-Korea Vlag van Portugal Portugal
1970 Vlag van El Salvador El Salvador Vlag van Israel Israel Vlag van Marokko Marokko
1974 Vlag van Australië Australië Flag of Zaire.svg Zaïre Vlag van Haïti Haïti Flag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland
1978 Vlag van Iran Iran Vlag van Tunisië Tunisië
1982 Vlag van Algerië Algerië Vlag van Honduras Honduras Vlag van Kameroen Kameroen Vlag van Koeweit Koeweit
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1986 Vlag van Denemarke Denemarke Vlag van Irak Irak Vlag van Kanada Kanada
1990 Vlag van Costa Rica Costa Rica Flag of Ireland Ierland Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate
1994 Vlag van Griekeland Griekeland Vlag van Nigerië Nigerië Vlag van Rusland Rusland Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië
1998 Vlag van Jamaika Jamaika Vlag van Japan Japan Vlag van Kroasië Kroasië Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië
2002 Vlag van Ecuador Ecuador Vlag van Senegal Senegal Vlag van Volksrepubliek van Sjina Sjina Vlag van Slowenië Slowenië
2006 Vlag van Angola Angola Vlag van Ghana Ghana Vlag van Ivoorkus Ivoorkus Vlag van Togo Togo
Vlag van Oekraïne Oekraïne Vlag van Trinidad en Tobago Trinidad en Tobago Flag of the Czech Republic Tsjeggië Vlag van Serwië en Montenegro Serwië en Montenegro
2010 Vlag van Serwië Serwië Vlag van Slowakye Slowakye    
2014 Vlag van Bosnië-Herzegowina Bosnië-Herzegowina      

Trivia[wysig]

Stelling Speler Span Periode
Meeste deelgeneem Vlag van Brasilië Brasilië 1930 - hede (het aan al die toernooie deelgeneem)
Meeste doelpunte Ronaldo (15 doele) Vlag van Brasilië Brasilië 1998 - hede
Meeste doelpunte tydens 'n Wêreldbeker Just Fontaine (13 doele) Vlag van Frankryk Frankryk 1958

Sien ook[wysig]

Trofee waarom tussen 1930 en 1970 meegeding is.

Verwysings[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakels[wysig]


Sokker-Wêreldbekertoernooie FIFA Logo(2010).svg

Uruguay 1930 · Italië 1934 · Frankryk 1938 · 1942 · Brasilië 1950 · Switserland 1954 · Swede 1958 · Chili 1962 · Engeland 1966 · Meksiko 1970 · Wes-Duitsland 1974 · Argentinië 1978 · Spanje 1982 · Meksiko 1986 · Italië 1990 · Verenigde State 1994 · Frankryk 1998 · Suid-Korea/Japan 2002 · Duitsland 2006 · Suid-Afrika 2010 · Brasilië 2014 · Rusland 2018 · Katar 2022