Ephippidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ephippidae
Langvin-vlermuisvis, Platax teira
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Ephippidae
Genera

Chaetodipterus
Ephippus
Gunnalius
Parapsettus
Platax
Proteracanthus
Rhinoprenes
Tripterodon
Zabidius
Sien teks vir spesies.

Die Vlermuisvisse en Graafvisse (Ephippidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is sewe genera met dertien spesies wat hoort tot dié familie en vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Platax orbicularis

Die familie se lywe is ovaalvormig met 'n kort kop en steil voorkop. Die bekken vinne is langer as die die pektorale vinne. Die grootte wissel van 20 – 75 cm.

Genera[wysig]

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Platax
  • Tripterodon

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Ephippidae (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]