Fred Zeilinga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Fred Zeilinga Sportportaal
Volle naam Frederik Johannes Zeilinga
Geboortedatum 11 Desember 1992 (1992-12-11) (22 jaar oud)
Geboorteplek Ladysmith, Suid-Afrika
Lengte 1,75 m
Gewig 82 kg
Skool Hoërskool Glenwood, Durban
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2005–2012 Sharks Jeugspanne
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2011- Natal Haaie 36 (339)
korrek soos op 31 Augustus 2014.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2013- Sharks 4 (30)
korrek soos op 17 Augustus 2014.

Fred Zeilinga (gebore op 11 Desember 1992 in Ladysmith) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Natal Haaie in die Curriebeker en die Sharks in Superrugby speel.

Eksterne skakels[wysig]