Gary Player

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Foto van Gary Player.
Player by President Bush in 2005.
Player slaan af tydens die 2009-GPI in Edinburgh, Scotland.
Player in 2008.

Gary Player (gebore 1 November 1935) is 'n Suid-Afrikaanse professionele gholfspeler. Hy word wyd beskou as een van die grootste spelers in die geskiedenis van golf. Player het 165 toernooie op ses kontinente oor ses dekades gewen. Hy is in 1974 ingehuldig in die World Golf Hall of Fame.

Kampioenskappe[wysig]

Player het meer as 160 professionele wedstryde gewen, waaronder:

PGA Toer-oorwinnings[wysig]

24 keer:

  • 1958 Kentucky Derby Open
  • 1959 The Open Championship
  • 1961 Lucky International Sunshine Open, Meesterstoernooi
  • 1962 PGA Championship
  • 1963 San Diego Open
  • 1964 “500” Festival, Pensacola Open
  • 1965 VSA Ope
  • 1968 The Open Championship
  • 1969 Tournament of Champions
  • 1970 Greater Greensboro Open
  • 1971 Greater Jacksonville Open, National Airlines Open
  • 1972 New Orleans Open, PGA Championship
  • 1973 Southern Open
  • 1974 Meesterstoernooi, Danny Thomas-Memphis Classic
  • 1974 The Open Championship
  • 1978 Meesterstoernooi, Tournament of Champions, Houston Open

Die groot kampioenskappe word in vetdruk aangedui.

Ander oorwinnings[wysig]

Suid-Afrikaanse-toer (nou die Sunshine-toer)
73 oorwinnings tussen 1955 en 1981 waaronder:

  • Suid-Afrikaans Ope: 13 keer tussen 1956 en 1983
  • Suid-Afrikaanse Meesters: 10 keer tussen 1959 en 1976
  • PGA Kampioenskap (Suid-Afrika): 5 keer tussen 1959 en 1976

PGA Tour van Australasië
18 oorwinnings tussen 1956 en 1981 waaronder:

  • Australiaanse Ope: 7 keer tussen 1958 en 1974

Golfbaanargitek[wysig]

Gary Player het talle gholfbane ontwerp, onder andere:

  • Erinvale Golf, Somerset-Wes, Suid-Afrika.
  • Suzhou Jinji Lake International Golf Club in Sjina.
  • The Five Nations Golf Club in België.