Gewone taaibos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gewone taaibos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Rhus
Spesie: R. pyroides
Binomiale naam
Rhus pyroides
Burch.

Die Gewone taaibos (Rhus pyroides) is 'n boom wat feitlik reg oor Suid-Afrika voorkom behalwe die Noord-Kaap en Wes-Kaap.

Die boom groei in 'n groot variëteit van habitats. Dorings is soms teenwoordig. Klein ronde vruggies word deur verskeie voëls geëet, o.a. spreeus, tiptolle, fisante en houtkappers. Ruspes van sommige skoenlapperspesies lewe op die bome.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]