Half Tree Hollow

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Half Tree Hollow
Die Anglikaanse Kerk in Half Tree Hollow.
Die Anglikaanse Kerk in Half Tree Hollow.
Distrikte op Sint Helena
Distrikte op Sint Helena
Koördinate: 15°56′0″S 05°43′12″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Oorsese gebied Flag of Saint Helena.svg Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha
Eiland Sint Helena
Oppervlak
 - Stad  0,6 vk m (1,6 km²)
Bevolking (2008)
 - Stad 901
 - Digtheid 1 458/myl2 (563,1/km²)
Tydsone GMT (UTC+0)

Half Tree Hollow is 'n klein voorstad van Jamestown, Sint Helena, 'n Britse oorsese gebied in die Suid-Atlantiese Oseaan. Die dorpie is aan die bokant van Jacob's Ladder gebou. Die dorpie is gebou as gevolg van die gebrek aan genoegsame ruimte in Jamestown en as gevolg van die geologie daarvan.

Eksterne skakels[wysig]