Handfiets

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Handfiets

Handfiets is 'n voertuig, soortgelyk aan 'n fiets, wat met die arms instede van die bene aangedryf word. Die meeste handfietse het drie wiele: waarvan twee vrylopende agterwiele en een 'n bestuurbaar voorwiel is.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Handfiets (kategorie)